Eksodus 3:5-6

Eksodus 3:5-6 CAB23

En hy sê: Kom nie nader nie; trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilige grond. Verder het hy gesê: Ek is die God van jou vader, die God van Abraham, die God van Isak en die God van Jakob. En Moses het sy aangesig verberg; want hy was bang om na God te kyk.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid