Daniël 9:18

Daniël 9:18 CAB23

O my God, neig u oor en luister; maak u oë oop, en aanskou ons verwoestings en die stad waaroor u Naam uitgeroep is, want ons bring ons smekinge voor U nie ter wille van ons geregtigheid nie, maar ter wille van u groot ontferming.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël 9:18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid