Toe het die presidente en vorste gesoek om aanleiding te vind teen Daniël oor die koninkryk; maar hulle kon geen aanleiding of fout vind nie; omdat hy getrou was, is daar ook geen dwaling of fout by hom gevind nie. Toe sê hierdie manne: Ons sal geen aanleiding teen hierdie Daniël vind nie, tensy ons dit teen hom vind oor die wet van sy God. Toe het hierdie presidente en vorste by die koning bymekaargekom en so vir hom gesê: Koning Darius, leef vir ewig! Al die presidente van die koninkryk, die goewerneurs en die vorste, die raadgewers en die owerstes, het saam beraadslaag om 'n koninklike insetting vas te stel en om 'n vaste besluit te maak, dat elkeen wat 'n versoek van enige God of mens vra vir dertig dae, behalwe u, o koning, sal hy in die leeukuil gewerp word. Stel nou die bevel in, o koning, en teken die skrif, dat dit nie verander word nie, volgens die wet van die Meders en Perse, wat nie verander nie. Daarom het koning Darius die skrif en die bevel onderteken.
Lees Daniël 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: Daniël 6:4-9
10 Days
For anyone who wants to make room for God but hates fasting, I have just the thing for you—a 10-day reading plan based on the book, Fast Like Daniel! The Daniel Fast CHANGED MY LIFE, and I’ve watched everyone who has really engaged in this fast receive something great from God! Get ready to plug into Him and watch God create life change!
17 Dae
Die boek Daniël is beide 'n biografie van 'n man wat God geglo het en 'n profetiese visie van wie uiteindelik die wêreld sal regeer. Reis daagliks deur Daniël terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
21 Days
I don't like fasting! Let's be honest; there's nothing fun about denying yourself the foods you love and the comfortable lifestyle you enjoy. I may not like fasting, but I love the results. The Daniel Fast has CHANGED MY LIFE! If you commit to the fast and follow this plan, it's going to change yours too. Let's make room for God on this incredible journey as we Fast Like Daniel.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's