Daniël 5:21

Daniël 5:21 CAB23

En hy is uit die mensekinders verdryf; en sy hart het geword soos die diere, en sy woning was by die wilde-esels; totdat hy geweet het dat die Allerhoogste God in die koninkryk van die mense heers, en dat Hy daaroor aanstel wie Hy wil.