Handelinge 8:29-31
Handelinge 8:29-31 CAB23
Toe sê die Gees vir Filippus: Gaan nader en sluit aan by hierdie wa. En Filippus het daarheen na hom gehardloop en hom die profeet Jesaja hoor lees en gesê: Verstaan jy wat jy lees? En hy sê: Hoe kan ek as iemand my nie lei nie? En hy het Filippus gevra om op te kom en by hom te sit.





