Handelinge 8:25

Handelinge 8:25 CAB23

En nadat hulle getuig en die woord van die Here verkondig het, het hulle na Jerusalem teruggekeer en die evangelie in baie dorpe van die Samaritane verkondig.