2 Timótheüs 4:9-12

2 Timótheüs 4:9-12 CAB23

Doen jou ywer om gou na my toe te kom. Want Demas het My verlaat, omdat hy hierdie teenswoordige wêreld liefgehad het, en het na Tessalonika vertrek; Crescens na Galasië, Titus tot Dalmatië. Net Lukas is by my. Neem Markus en bring hom saam, want hy is vir my nuttig vir die bediening. En Ek het Tigikus na Efese gestuur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timótheüs 4:9-12

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid