2 Timótheüs 1:5-7

2 Timótheüs 1:5-7 CAB23

As ek die ongeveinsde geloof wat in jou is, in herinnering roep, wat eers in jou grootmoeder Loïs en jou moeder Eunice gewoon het; en ek is daarvan oortuig ook in jou. Daarom herinner ek jou dat jy die gawe van God wat in jou is, verwek deur die oplegging van my hande. Want God het ons nie 'n gees van vrees gegee nie; maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timótheüs 1:5-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid