Ons is verplig om God altyd vir julle te dank, broeders, soos dit betaamlik is, omdat julle geloof uitermate groei en die liefde van elkeen van julle almal oorvloedig is; Sodat ons self in julle roem in die gemeentes van God vir julle geduld en geloof in al julle vervolginge en verdrukkinge wat julle verduur.
Lees 2 Tessalonisense 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Tessalonisense 1:3-4
9 Dae
“Staan vas in jou geloof!” Is die uitdaging van hierdie tweede brief aan die Tessalonisense wat ons daaraan herinner dat Jesus vir ons terugkom. Reis daagliks deur 2 Tessalonisense terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
28 dae
Toewyding aan die Here begin met die verstaan dat ons God heelhartig moet liefhê: met ons hele hart, siel, verstand en krag. Hoe lyk dit in my daaglikse lewe? Maak tyd en kry 'n stil plek - en kom saam met ons op hierdie toewydingsreis.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's