2 Samuel 12:18

2 Samuel 12:18 CAB23

En op die sewende dag het die kind gesterwe. En die dienaars van Dawid was bang om hom te vertel dat die kind dood was, want hulle het gesê: Kyk, terwyl die kind nog gelewe het, het ons met hom gespreek, en hy het nie na ons stem geluister nie; hoe sal hy homself dan kwel as sê ons vir hom dat die kind dood is?

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 12:18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid