2 Petrus 2:10-11

2 Petrus 2:10-11 CAB23

Maar veral die wat na die vlees wandel in die begeerlikheid van onreinheid en die regering verag. Vermetel is hulle, eiewillig, hulle is nie bang om van waardigheid kwaad te praat nie. Terwyl engele, wat groter is in krag en mag, geen lasterlike beskuldiging teen hulle voor die Here bring nie.