2 Petrus 2:10-11

2 Petrus 2:10-11 AFR20

veral dié wat agter die besoedelende begeerte van die natuurlike liggaam aanloop, en wat gesag verag. Hulle is roekelose, arrogante mense. Hulle skram nie daarvan weg om die hemelse wesens te belaster nie; terwyl selfs engele, wat daardie wesens tog in sterkte en krag oortref, nie teen hulle 'n klag van laster voor die Here inbring nie.