2 Konings 4:8
2 Konings 4:8 CAB23
En dit het op 'n dag gekom dat Elísa na Sunem oorgegaan het, waar 'n groot vrou was; en sy het hom gedwing om brood te eet. En so het hy so dikwels as hy verbygegaan het, daarheen ingedraai om brood te eet.