2 Konings 16:10

2 Konings 16:10 CAB23

En koning Agas het na Damaskus gegaan om Tiglat-Pileser, die koning van Assirië, te ontmoet, en hy het 'n altaar gesien wat by Damaskus was; en koning Agas het aan die priester Uría die model van die altaar en die voorbeeld daarvan gestuur volgens al die vervaardiging daarvan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid