2 Konings 16:10

2 Konings 16:10 AFR20

Toe koning Agas gegaan het om Tiglat-Pileser, die koning van Assirië, in Damaskus te ontmoet, het hy die altaar gesien wat in Damaskus was. Koning Agas het toe vir Urija, die priester, 'n model van die altaar gestuur, asook 'n volledige plan vir die oprigting daarvan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid