1 Thessalonicense 1:9-10

1 Thessalonicense 1:9-10 CAB23

Want hulle het self aan ons te kenne gegee watter manier van ingaan ons by julle gehad het, en hoe julle julle van die afgode tot God bekeer het om die lewende en ware God te dien; En om te wag op sy Seun uit die hemel, wat Hy uit die dode opgewek het, naamlik Jesus, wat ons van die toekomstige toorn verlos het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Thessalonicense 1:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid