1 Petrus 1:18-19

1 Petrus 1:18-19 CAB23

Aangesien julle weet dat julle nie met verganklike dinge, soos silwer en goud, losgekoop is uit julle ydele wandel wat deur oorlewering van julle vaders ontvang is nie; Maar met die kosbare bloed van Christus, soos van 'n lam sonder gebrek en vlekkeloos

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid