1 Konings 8:46
1 Konings 8:46 CAB23
As hulle teen jou sondig (want daar is niemand wat nie sondig nie) en jy vir hulle kwaad word en hulle aan die vyand oorgee, sodat hulle hulle as gevangenes wegvoer na die land van die vyand, ver of naby