1 Johannes 5:14-21

1 Johannes 5:14-21 CAB23

En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil. En as ons weet dat Hy ons verhoor, wat ons ook al vra, weet ons dat ons die smekinge het wat ons van Hom verlang het. As iemand sy broer 'n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en hy sal hom die lewe gee vir die wat nie tot die dood sondig nie. Daar is 'n sonde tot die dood: Ek sê nie dat hy daarvoor sal bid nie. Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde nie tot die dood nie. Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die bose raak hom nie aan nie. En ons weet dat ons uit God is, en die hele wêreld lê in goddeloosheid. En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het, sodat ons die Waaragtige kan ken, en ons is in die Waaragtige, ja, in sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God, en die ewige lewe. Kinders, bewaar julleself van afgode. Amen.

Versbeelde vir 1 Johannes 5:14-21

1 Johannes 1 Johannes 5:14-21 - En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.
En as ons weet dat Hy ons verhoor, wat ons ook al vra, weet ons dat ons die smekinge het wat ons van Hom verlang het.
As iemand sy broer 'n sonde sien doen wat nie tot die dood is nie, moet hy bid, en hy sal hom die lewe gee vir die wat nie tot die dood sondig nie. Daar is 'n sonde tot die dood: Ek sê nie dat hy daarvoor sal bid nie.
Alle ongeregtigheid is sonde, en daar is 'n sonde nie tot die dood nie.
Ons weet dat elkeen wat uit God gebore is, nie sondig nie; maar hy wat uit God gebore is, bewaar homself, en die bose raak hom nie aan nie.
En ons weet dat ons uit God is, en die hele wêreld lê in goddeloosheid.
En ons weet dat die Seun van God gekom het en ons verstand gegee het, sodat ons die Waaragtige kan ken, en ons is in die Waaragtige, ja, in sy Seun Jesus Christus. Dit is die ware God, en die ewige lewe.
Kinders, bewaar julleself van afgode. Amen.1 Johannes 1 Johannes 5:14-21 - En dit is die vertroue wat ons in Hom het, dat Hy ons verhoor as ons iets vra volgens sy wil.

Kinders, bewaar julleself van afgode. Amen.