1 Johannes 2:1

1 Johannes 2:1 CAB23

My kinders, hierdie dinge skryf ek aan julle, dat julle nie sondig nie. En as iemand sondig, ons het 'n Voorspraak by die Vader, Jesus Christus, die Regverdige.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Johannes 2:1

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid