1 Korintiërs 15:52-55

1 Korintiërs 15:52-55 CAB23

In 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste basuin: want die basuin sal weerklink, en die dooies sal onverganklik opgewek word, en ons sal verander word. Want hierdie verganklike moet met onverganklikheid beklee word, en hierdie sterflike moet met onsterflikheid beklee word. Wanneer dan hierdie verganklike met onverganklikheid beklee is, en hierdie sterflike met onsterflikheid beklee het, dan sal die woord wat geskrywe is, vervul word: Die dood is verslind in die oorwinning. O dood, waar is jou angel? O graf, waar is u oorwinning?

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 15:52-55