1 Kronieke 4:9-10

1 Kronieke 4:9-10 CAB23

En Jabes was meer geëer as sy broers, en sy moeder het hom Jabes genoem en gesê: Omdat ek hom met droefheid gebaar het. En Jabes het die God van Israel aangeroep en gesê: Ag, as U my waarlik wou seën en my gebied uitbrei, en dat u hand met my kan wees en dat U my van die kwaad sou bewaar, dat dit my nie bedroef nie! En God het hom gegee wat hy gevra het.