1 Kronieke 26:31

1 Kronieke 26:31 CAB23

Onder die Hebroniete was Jerija, die owerste, onder die Hebroniete, volgens die geslagte van sy vaders. In die veertigste jaar van die regering van Dawid is daar na hulle gesoek, en dapper helde is onder hulle gevind by Jaser in Gílead.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 26:31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid