Sefanja 2:11

Sefanja 2:11 AFR20

Vreesaanjaend sal die HERE vir hulle wees; Hy het immers al die gode van die aarde laat wegkwyn. So sal dan elke bewoner van al die eilande, elkeen vanuit sy woonplek, diep voor Hom neerbuig