Rut 3:13

Rut 3:13 AFR20

Bly vannag hier. En môreoggend, as hy jou wil loskoop, goed, laat hy jou dan loskoop. Maar as hy jou nie wil loskoop nie, dan sal ek, so waar as die HERE leef, dit self doen. Bly nou maar lê tot môreoggend.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Rut 3:13

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid