Rut 2:20
Rut 2:20 AFR20
Naomi het vir haar skoondogter gesê: “Mag hy geseën word deur die HERE, wat nie nagelaat het om sy verbondstrou aan die lewendes en die dooies te bewys nie.” Naomi het ook vir haar gesê: “Die man is verwant aan ons: Hy is een van ons lossers. ”




