Romeine 3:9

Romeine 3:9 AFR20

Wat dan? Is ons beter daaraan toe? Hoegenaamd nie! Want ons het alreeds tevore Jode sowel as Grieke daarvan aangekla dat almal onder die sonde is

Video vir Romeine 3:9