Openbaring 17:1-2

Openbaring 17:1-2 AFR20

Een van die sewe engele wat die sewe bakke vashou, het toe nader gekom, en met my gepraat en gesê: “Kom hierheen, ek sal jou die oordeel wys oor die groot prostituut wat by baie waters bly. ” Die konings van die aarde het met haar gehoereer, en die aardbewoners het dronk geword van die wyn van haar hoerery.

Video vir Openbaring 17:1-2