Vir die •musiekleier. Met snarespel. 'n Psalm. 'n Lied. Mag God ons genadig wees en ons seën; mag Hy die lig van sy aangesig by ons laat skyn. •Sela Mag U pad op die aarde bekend wees, u verlossing onder al die nasies. Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys. Mag nasies bly wees en jubel, want U oordeel volke billik; en nasies, mag U hulle op die aarde lei. Sela Mag volke U prys, o God, mag al die volke U prys.
Lees Psalms 67
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 67:1-6
21 Days
Oftentimes we struggle to share the gospel with our friends. Either we are overcome with fear or don't know what to share. We all need a burden to reach our lost friends for Christ. This is a 21-day Bible reading plan that helps us meditate specifically on passages related to evangelism and is accompanied by a short prayer for each day for our friends.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's