Psalms 38:9-10

Psalms 38:9-10 AFR20

Ek is kragteloos, heeltemal verpletter, ek kreun vanweë die onstuimigheid van my hart. My Heer, al my versugtinge lê ontbloot voor U, en my gesug is nie vir U verborge nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 38:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid