Psalms 37:3-5

Psalms 37:3-5 AFR20

Vertrou op die HERE en doen die goeie, bewoon die land en waak oor betroubaarheid. Vind jou vreugde in die HERE, dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer. Vertrou jou lewenspad aan die HERE toe, vertrou op Hom, en Hy sal optree.

Versbeelde vir Psalms 37:3-5

Psalms 37:3-5 - Vertrou op die HERE
en doen die goeie,
bewoon die land
en waak oor betroubaarheid.
Vind jou vreugde in die HERE,
dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.

Vertrou jou lewenspad
aan die HERE toe,
vertrou op Hom, en Hy sal optree.Psalms 37:3-5 - Vertrou op die HERE
en doen die goeie,
bewoon die land
en waak oor betroubaarheid.
Vind jou vreugde in die HERE,
dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.

Vertrou jou lewenspad
aan die HERE toe,
vertrou op Hom, en Hy sal optree.Psalms 37:3-5 - Vertrou op die HERE
en doen die goeie,
bewoon die land
en waak oor betroubaarheid.
Vind jou vreugde in die HERE,
dan sal Hy jou gee wat jou hart begeer.

Vertrou jou lewenspad
aan die HERE toe,
vertrou op Hom, en Hy sal optree.