Psalms 2:10-11

Psalms 2:10-11 AFR20

Daarom, konings, wees verstandig; wees gewaarsku, regters van die aarde. Dien die HERE met ontsag en juig Hom toe met bewing!

Versbeeld vir Psalms 2:10-11

Psalms 2:10-11 - Daarom, konings, wees verstandig;
wees gewaarsku, regters van die aarde.
Dien die HERE met ontsag
en juig Hom toe met bewing!