Psalms 15:1-3

Psalms 15:1-3 AFR20

'n Psalm. Van Dawid. HERE, wie mag 'n gas wees in u tent? Wie mag tuisgaan op u •heilige berg? Hy wat onberispelik leef en regverdig optree, wat van harte die waarheid praat. Hy laster nie, doen sy medemens nie kwaad aan nie en bespot nie sy naaste nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 15:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid