Psalms 136:1-2

Psalms 136:1-2 AFR20

Prys die HERE, want Hy is goed – want vir ewig duur sy troue liefde. Prys die God van die gode – want vir ewig duur sy troue liefde.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 136:1-2