'n •Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: Waar sal my hulp vandaan kom? My hulp is van die HERE, wat hemel en aarde gemaak het. Hy sal nie toelaat dat jou voet struikel nie; jou Beskermer sal nie insluimer nie. Kyk, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. Die HERE is jou Beskermer; die HERE is jou skaduwee aan jou regterhand. Bedags sal die son jou nie skaad nie, en snags ook nie die maan nie. Die HERE sal jou beskerm teen elke onheil; Hy sal jou lewe beskerm.
Lees Psalms 121
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 121:1-7
5 Days
Do you have trouble today? Have you been hurt by someone, or fallen ill, experienced lack, or suffered devastating setbacks? It’s easy to feel sorry for yourself in times like these. But God has made a way out for you! It’s time to shut down the pity party, rise up, take hold of God’s promises, and be an overcomer!
6 Days
Prayer is a gift, an incredible opportunity to be in relationship with our Heavenly Father. In this 6-day plan, we will discover what Jesus taught us about prayer and be inspired to pray consistently and with great boldness.
6 Dae
Gebed is 'n geskenk, 'n ongelooflike geleetheid om met ons Hemelse Vader in 'n verhouding te wees. In 6-dag-plan, sal ons ontdek wat Jesus ons geleer het oor gebed en geïnspereer word om konsekwent en met groot vrymoedigheid te bid.
10 dae
God se genade ... Ons ken die storie van Jesus se offer so goed: Ons sing daaroor, ons preek daaroor, ons lees daarvan en ons bid daaroor. Tog behoort die wonder van God se genade en sy liefde vir ons ons nou en dan opnuut te tref en dan laat die werklikheid van hierdie kosbare geskenk van God ons sprakeloos staan. Hierdie leesplan is saamgestel uit GENADEJAAR deur Angus Buchan.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's