Spreuke 3:5-12

Spreuke 3:5-12 AFR20

Vertrou op die HERE met jou hele hart – op jou eie insig moet jy nie staatmaak nie. Ken Hom in al jou weë, en Hy sal jou paaie reguit maak. Moenie wys wees in jou eie oë nie. Jy moet ontsag hê vir die HERE, bly weg van die kwaad. Genesing sal dit bring vir jou liggaam en verkwikking vir jou gebeente. Eer die HERE met jou rykdom, met die beste deel van jou volle oes; dan sal jou graanskure oorvol wees, en van •nuwe wyn sal jou parskuipe oorloop. Die vermaning van die HERE, my seun, moet dit nie verwerp nie, en moenie 'n afkeer hê van sy teregwysing nie. Want die een vir wie die HERE liefhet, wys Hy tereg, soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.

Versbeelde vir Spreuke 3:5-12

Spreuke 3:5-12 - Vertrou op die HERE
met jou hele hart –
op jou eie insig
moet jy nie staatmaak nie.
Ken Hom in al jou weë,
en Hy sal jou paaie reguit maak.

Moenie wys wees in jou eie oë nie.
Jy moet ontsag hê vir die HERE,
bly weg van die kwaad.
Genesing sal dit bring
vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.
Eer die HERE met jou rykdom,
met die beste deel
van jou volle oes;
dan sal jou graanskure
oorvol wees,
en van •nuwe wyn
sal jou parskuipe oorloop.
Die vermaning van die HERE,
my seun, moet dit nie verwerp nie,
en moenie 'n afkeer hê
van sy teregwysing nie.
Want die een vir wie
die HERE liefhet, wys Hy tereg,
soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.Spreuke 3:5-12 - Vertrou op die HERE
met jou hele hart –
op jou eie insig
moet jy nie staatmaak nie.
Ken Hom in al jou weë,
en Hy sal jou paaie reguit maak.

Moenie wys wees in jou eie oë nie.
Jy moet ontsag hê vir die HERE,
bly weg van die kwaad.
Genesing sal dit bring
vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.
Eer die HERE met jou rykdom,
met die beste deel
van jou volle oes;
dan sal jou graanskure
oorvol wees,
en van •nuwe wyn
sal jou parskuipe oorloop.
Die vermaning van die HERE,
my seun, moet dit nie verwerp nie,
en moenie 'n afkeer hê
van sy teregwysing nie.
Want die een vir wie
die HERE liefhet, wys Hy tereg,
soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.Spreuke 3:5-12 - Vertrou op die HERE
met jou hele hart –
op jou eie insig
moet jy nie staatmaak nie.
Ken Hom in al jou weë,
en Hy sal jou paaie reguit maak.

Moenie wys wees in jou eie oë nie.
Jy moet ontsag hê vir die HERE,
bly weg van die kwaad.
Genesing sal dit bring
vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.
Eer die HERE met jou rykdom,
met die beste deel
van jou volle oes;
dan sal jou graanskure
oorvol wees,
en van •nuwe wyn
sal jou parskuipe oorloop.
Die vermaning van die HERE,
my seun, moet dit nie verwerp nie,
en moenie 'n afkeer hê
van sy teregwysing nie.
Want die een vir wie
die HERE liefhet, wys Hy tereg,
soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.Spreuke 3:5-12 - Vertrou op die HERE
met jou hele hart –
op jou eie insig
moet jy nie staatmaak nie.
Ken Hom in al jou weë,
en Hy sal jou paaie reguit maak.

Moenie wys wees in jou eie oë nie.
Jy moet ontsag hê vir die HERE,
bly weg van die kwaad.
Genesing sal dit bring
vir jou liggaam
en verkwikking vir jou gebeente.
Eer die HERE met jou rykdom,
met die beste deel
van jou volle oes;
dan sal jou graanskure
oorvol wees,
en van •nuwe wyn
sal jou parskuipe oorloop.
Die vermaning van die HERE,
my seun, moet dit nie verwerp nie,
en moenie 'n afkeer hê
van sy teregwysing nie.
Want die een vir wie
die HERE liefhet, wys Hy tereg,
soos 'n vader die seun vir wie hy omgee.