Spreuke 21:1

Spreuke 21:1 AFR20

Die koning se hart is waterstrome in die hand van die HERE: Hy lei dit waarheen Hy wil.