Spreuke 20:20-21
Spreuke 20:20-21 AFR20
Wie sy vader en moeder vloek – sy lamp word uitgedoof in diepe duisternis. 'n Erfenis aanvanklik oorhaastig verkry, sal uiteindelik nie geseënd wees nie.