Filippense 3:13

Filippense 3:13 AFR20

Broers, ek reken nie dat ek dit self reeds my eie gemaak het nie, maar een ding doen ek: Ek vergeet die dinge wat agter is, en strek my uit na wat voorlê.

Video vir Filippense 3:13

Versbeeld vir Filippense 3:13

Filippense 3:13 - Broers, ek reken nie dat ek dit self reeds my eie gemaak het nie, maar een ding doen ek: Ek vergeet die dinge wat agter is, en strek my uit na wat voorlê.