Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Numeri 7:89

Numeri 7:89 AFR20

Wanneer Moses in die Tent van Ontmoeting ingegaan het om met die Here te praat, het hy die stem gehoor wat met hom praat vanaf die versoendeksel op die ark met die Getuienis, van tussen die twee gerubs af. So het die Heremet hom gepraat.