Numeri 5:30

Numeri 5:30 AFR20

of in die geval van 'n man wanneer 'n gees van wantroue hom beetpak en hy agterdog koester teenoor sy vrou. Hy moet dan die vrou in die HERE se teenwoordigheid laat staan, en die priester sal met haar handel volgens hierdie hele voorskrif.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 5:30

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid