Numeri 33:38

Numeri 33:38 AFR20

Die priester Aäron het op bevel van die HERE die berg Hor uitgeklim en daar gesterf in die vyfde maand, op die eerste van die maand, in die veertigste jaar ná die Israeliete se uittog uit Egipteland.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid