Numeri 11:18
Numeri 11:18 AFR20
“ Vir die volk moet jy sê, ‘Heilig julleself teen môre, dan sal julle vleis eet. Want julle het in die ore van die HERE gekerm en gesê, “As iemand ons maar net vleis sal gee om te eet! Dit was immers vir ons goed in Egipte.” Die HERE sal vir julle vleis gee, en julle sal eet.

