Numeri 11:1

Numeri 11:1 AFR20

Die volk het erg begin kla in die ore van die HERE. Toe die HERE dit hoor, het sy toorn ontbrand. Die vuur van die HERE het teen hulle ontbrand, en dit het die rand van die kamp verteer.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid