Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Nahum 1:3

Nahum 1:3 AFR20

Die Here is geduldig, maar geweldig sterk. Die Here laat beslis niks ongestraf nie. Deur donderstorm en orkaan loop sy pad, wolke is die stof van sy voete.