Markus 4:24

Markus 4:24 AFR20

Hy het ook vir hulle gesê: “Gee ag op wat julle hoor! Met die maat waarmee julle meet, sal vir julle afgemeet word, en daar sal vir julle nog bygevoeg word.

Video vir Markus 4:24