Miga 6:4

Miga 6:4 AFR20

Ek het jou immers laat optrek uit Egipteland, uit die plek van slawerny het Ek jou losgekoop. Ek het Moses, Aäron en Mirjam voor jou uit gestuur.