Matteus 4:3-4
Matteus 4:3-4 AFR20
Toe het die versoeker nader gekom en vir Hom gesê: “As u die •Seun van God is, sê dat hierdie klippe brode moet word.” Maar Hy antwoord: “Daar staan geskryf, “ ‘Van brood alleen sal die mens nie leef nie, maar van elke uitspraak wat uit die mond van God kom.’ ”









