Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Matteus 28:1

Matteus 28:1 AFR20

Ná die Sabbat, teen dagbreek op die eerste dag van die week, het Maria Magdalena en die ander Maria gegaan om na die graf te kyk.