Vroeg Sondagmôre, terwyl dit begin lig word, het Maria Magdalena en die ander Maria na die graf gaan kyk.
Lees MATTEUS 28
Luister na MATTEUS 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTEUS 28:1
6 Dae
Die wêreld is 'n slagveld – nie net in die letterlike sin, wanneer nasies of groepe oorlog voer nie, maar ook op 'n geestelike vlak. Die Satan het oorlog gevoer teen God en sy mense. Alhoewel dit dalk skrikwekkend klink, is dit belangrik om te onthou dat Jesus groter is. Hy het mag oor sonde, oor die Satan, en selfs oor die dood. En as jy aan Hom behoort, deel jy in sy oorwinning.
7 Days
What are you expecting right now? Are you expecting that bad things are going to happen to you, or are you expecting that God is going to show up in your life? Our fear can be a self-fulfilling prophecy. In the same way, our faith can also direct the course of our life. Fear maximizes danger, while faith maximizes God!
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!